Tuisgemaakte vla
Gedeel op 1 November 2026
- 6 porsies
- ± 20 minute
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 500 ml melk
- 3 eiergele
- 60 ml suiker
- 30 ml mielieblom
- 5 ml vanieljegeursel
Wat kort jy? 5 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Verhit die melk tot net onder kookpunt.
- Klits die eiergele, suiker en mielieblom tot glad.
- Roer die warm melk geleidelik in en sit terug op die stoof.
- Roer aanhoudend oor lae hitte tot die vla verdik.
- Roer die vanielje in.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.