Spring na die inhoud
Teken in
Terte en poedings

Jodetert

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 1 tert
  • ± 2 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 500 ml koekmeelblom
  • 10 ml bakpoeier
  • 60 ml suiker
  • 60 g botter
  • 2 eiers
  • 5 ml vanieljegeursel

Vulsel

  • 625 ml melk
  • 125 ml suiker
  • 2 eiergele
  • 25 ml mielieblom
  • 5 ml vanieljegeursel

Wat kort jy? 9 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Room die botter en suiker, klits die eiers en vanielje in en meng die meel en bakpoeier in.
  2. Verdeel in ses, rol elkeen in 'n sirkel uit, prik en bak tot ligbruin.
  3. Kook die vulselbestanddele tot 'n dik vla.
  4. Pak die koekrondtes met vla tussenin op mekaar.
  5. Krummel die laaste rondte en strooi bo-oor.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit terte en poedings

Deel Jodetert

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos