Spring na die inhoud
Teken in
Terte en poedings

Gebakte ryspoeding

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 6 porsies
  • ± 1½ uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 125 ml rou rys
  • 1 liter melk
  • 125 ml suiker
  • 30 ml botter
  • 2 eiers
  • 5 ml vanieljegeursel
  • Neutmuskaat

Wat kort jy? 7 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Kook die rys sag in die helfte van die melk.
  2. Klits die res van die melk met die eiers, suiker en vanielje.
  3. Meng met die rys en skep in 'n gesmeerde bak.
  4. Sit klontjies botter bo-op, rasper neutmuskaat oor en bak 45 minute by 160 °C.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit terte en poedings

Deel Gebakte ryspoeding

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos