Spring na die inhoud
Teken in
Terte en poedings

Souskluitjies

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 6 porsies
  • ± 45 minute
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Kluitjies in kaneelstroop, die gereg wat vir koue aande uitgedink is.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 250 ml koekmeelblom
  • 10 ml bakpoeier
  • 2 ml sout
  • 15 ml botter
  • 1 eier
  • 125 ml melk

Stroop

  • 500 ml water
  • 250 ml suiker
  • 30 ml botter
  • 1 kaneelstokkie
  • Kaneelsuiker

Wat kort jy? 8 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Bring die stroopbestanddele tot kookpunt in 'n wye pot.
  2. Vryf die botter in die droë bestanddele, klits die eier en melk en meng tot 'n sagte beslag.
  3. Skep teelepels beslag in die kokende stroop.
  4. Sit die deksel op en prut 15 minute sonder om te loer.
  5. Skep op, gooi stroop oor en strooi kaneelsuiker oor.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit terte en poedings

Deel Souskluitjies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos