Spring na die inhoud
Teken in
Terte en poedings

Yskas-melktert

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • 1 tert
  • ± 30 minute plus stol
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Vinnig en maklik, met Tennis-beskuitjies as kors.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 200 g Tennis-beskuitjies, fyngedruk
  • 100 g botter, gesmelt
  • 1 liter melk
  • 1 blikkie (397 g) kondensmelk
  • 60 ml mielieblom
  • 2 eiers
  • 5 ml vanieljegeursel
  • 30 ml botter
  • Fyn kaneel

Wat kort jy? 8 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Meng die krummels en botter en druk dit in 'n tertbord.
  2. Verhit die melk en kondensmelk.
  3. Klits die mielieblom, eiers en 'n bietjie koue melk glad.
  4. Roer dit in die warm melk en kook tot dik.
  5. Roer die vanielje en botter in, giet in die kors en strooi kaneel oor.
  6. Laat in die yskas stol.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit terte en poedings

Deel Yskas-melktert

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos