Spring na die inhoud
Teken in
Terte en poedings

Doekpoeding

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 10 porsies
  • ± 4 uur
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Die Kerspoeding wat in 'n linnedoek in die groot pot gestoom is.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 500 ml koekmeelblom
  • 250 ml broodkrummels
  • 250 ml suiker
  • 250 g botter
  • 3 eiers
  • 250 ml rosyne
  • 250 ml dadels, gekap
  • 125 ml appelkooskonfyt
  • 10 ml koeksoda
  • 125 ml melk
  • 5 ml gemengde speserye
  • 2 ml sout

Wat kort jy? 11 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Room die botter en suiker en klits die eiers in.
  2. Roer die konfyt, vrugte, krummels en speserye in.
  3. Los die koeksoda in die melk op en meng dit met die meel in.
  4. Skep in 'n gesmeerde, meelbestrooide doek, bind los toe en hang in 'n pot kookwater.
  5. Stoom drie uur lank met die deksel op, en vul die water aan.
  6. Bedien met vla of brandewynsous.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit terte en poedings

Deel Doekpoeding

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos