Spring na die inhoud
Teken in
Brood en beskuit

Karringmelk-bruinbrood

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • 1 brood
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Geen knie, geen rys nie. Net meng en bak.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 500 ml volkoringmeel
  • 250 ml koekmeelblom
  • 10 ml koeksoda
  • 5 ml sout
  • 30 ml bruinsuiker
  • 500 ml karringmelk
  • 30 ml olie
  • Sonneblomsaad om oor te strooi

Wat kort jy? 7 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Verhit die oond tot 180 °C en smeer 'n broodpan.
  2. Meng die droë bestanddele.
  3. Roer die karringmelk en olie in tot net gemeng.
  4. Skep in die pan, strooi die sade oor en bak sowat 50 minute.
  5. Laat effens afkoel voor jy sny.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit brood en beskuit

Deel Karringmelk-bruinbrood

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos