Spring na die inhoud
Teken in
Brood en beskuit

Plaasbrood-bolletjies

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • 24 bolletjies
  • ± 2½ uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 kg witbroodmeel
  • 10 g kitsgis
  • 10 ml sout
  • 30 ml suiker
  • 60 g botter
  • 1 eier
  • ± 550 ml louwarm melk

Wat kort jy? 6 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Meng die meel, gis, sout en suiker en vryf die botter in.
  2. Klits die eier by die melk en meng tot 'n sagte deeg.
  3. Knie goed en laat rys tot dubbel die grootte.
  4. Vorm 24 bolletjies en pak hulle effens uitmekaar in 'n gesmeerde pan.
  5. Laat weer rys, verf met melk en bak 20 minute by 200 °C.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit brood en beskuit

Deel Plaasbrood-bolletjies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos