Spring na die inhoud
Teken in
Brood en beskuit

Mieliebrood

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • 1 brood
  • ± 1¼ uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 2 blikke (410 g) geroomde mielies
  • 500 ml bruismeel
  • 5 ml sout
  • 30 ml suiker
  • 2 eiers
  • 60 ml melk
  • 30 ml botter, gesmelt

Wat kort jy? 6 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Verhit die oond tot 180 °C en smeer 'n broodpan.
  2. Meng die meel, sout en suiker.
  3. Klits die eiers, melk en botter en roer dit saam met die mielies by die meel.
  4. Skep in die pan en bak sowat 'n uur, tot 'n toetspen skoon uitkom.
  5. Bedien warm met botter, of stoom dit in 'n geseëlde blik oor die kole.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit brood en beskuit

Deel Mieliebrood

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos