Spring na die inhoud
Teken in
Brood en beskuit

Roosterkoek

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • 12 roosterkoeke
  • ± 2 uur
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Op die rooster langs die vleis, met botter en appelkooskonfyt as dit nog warm is.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 kg witbroodmeel
  • 10 g kitsgis
  • 10 ml sout
  • 15 ml suiker
  • 30 ml olie
  • ± 650 ml louwarm water

Wat kort jy? 4 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Meng die meel, gis, sout en suiker in 'n groot bak.
  2. Voeg die olie en genoeg louwarm water by vir 'n sagte deeg.
  3. Knie tien minute lank tot glad, maak toe en laat rys tot dubbel die grootte.
  4. Druk die lug uit en vorm twaalf plat bolletjies.
  5. Laat weer vyftien minute rys.
  6. Bak oor matige kole, en draai gereeld om, tot hulle hol klink as jy daarop tik.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit brood en beskuit

Deel Roosterkoek

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos