Spring na die inhoud
Teken in
Brood en beskuit

Piesangbrood

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • ± 1¼ uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 125 g botter
  • 250 g strooisuiker
  • 2 ekstra groot eiers
  • 30 ml joghurt of suurmelk
  • 5 ml vanieljegeursel
  • 6 ryp piesangs, fyngedruk
  • 60 ml gekapte neute (opsioneel)
  • 250 g koekmeel
  • 5 ml koeksoda
  • 1,5 ml sout

Wat kort jy? 9 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Room die botter en strooisuiker tot lig en romerig.
  2. Klits die eiers liggies met 'n vurk en werk hulle saam met die joghurt en vanielje geleidelik by die bottermengsel in.
  3. Vou die piesangs en neute in.
  4. Sif die meel, koeksoda en sout twee keer en vou dit in tot net gemeng.
  5. Giet in 'n broodpan wat met bakpapier uitgevoer is.
  6. Bak 50 tot 60 minute by 180 °C, tot goudbruin en ferm. Laat heeltemal afkoel voor jy sny.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit brood en beskuit

Deel Piesangbrood

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos