Spring na die inhoud
Teken in
Brood en beskuit

Bierbrood

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • 1 brood
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 500 g bruismeel
  • 5 ml sout
  • 30 ml suiker
  • 1 blikkie (340 ml) bier
  • 125 ml gerasperde cheddarkaas
  • 30 ml botter, gesmelt

Wat kort jy? 5 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Verhit die oond tot 180 °C en smeer 'n broodpan.
  2. Meng die meel, sout, suiker en kaas.
  3. Gooi die bier by en roer net tot gemeng; die beslag is dik en klonterig.
  4. Skep in die pan, giet die botter oor en bak 45 tot 50 minute tot goudbruin.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit brood en beskuit

Deel Bierbrood

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos