Droëwors
Gedeel op 2 November 2026
- ± 1 kg
- 2 tot 4 dae
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 2 kg maer beesvleis
- 250 g skaapvet
- 45 ml koljander, gerooster en gemaal
- 25 ml sout
- 10 ml swartpeper
- 2 ml naeltjies
- 60 ml asyn
- Dun skaapderms
Wat kort jy? 6 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Maal die vleis en vet fyn.
- Meng die speserye en asyn deeglik in.
- Stop in dun derms en hang op 'n koel, lugtige plek.
- Laat 2 tot 4 dae droog word, tot die wors breek as jy dit buig.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.