Spring na die inhoud
Teken in
Tuisgemaak

Tuisgemaakte gouestroop

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • ± 1 liter
  • ± 45 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1,5 kg suiker
  • 750 ml water
  • 15 ml kremetart

Wat kort jy? 2 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Verhit die suiker, kremetart en die helfte van die water tot opgelos.
  2. Kook tot ligbruin, sowat 15 minute.
  3. Voeg die res van die water versigtig by en kook tot glad.
  4. Bottel warm.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit tuisgemaak

Deel Tuisgemaakte gouestroop

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos