Spring na die inhoud
Teken in
Tuisgemaak

Tuisgemaakte kaassmeer

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • ± 20 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 4 koppies melk
  • 500 g goeie romerige margarien
  • 1 kg cheddarkaas
  • Sout en swartpeper
  • Fyn biltong (opsioneel)

Wat kort jy? 4 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Kook alles saam en meng deeglik.
  2. Bottel warm en bêre in die yskas sodra dit afgekoel het.
  3. Roer fyn biltong in vir 'n ekstra lekker smeer.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit tuisgemaak

Deel Tuisgemaakte kaassmeer

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos