Spring na die inhoud
Teken in
Tuisgemaak

Wasmengsel vir komberse

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Nie om te eet nie! Een van ouma se huisraad-resepte.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 675 g waspoeier
  • 250 ml brandspiritus
  • 20 ml bloekomolie

Wat kort jy? 3 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Meng alles en bêre in 'n digte houer.
  2. Los 'n koppie van die mengsel in 'n bad water op en week die komberse daarin. Druk hulle af en toe af sodat hulle goed deurweek.
  3. Spoel in skoon water uit en hang op om droog te word.
  4. Die bloekomolie laat die komberse vars ruik en hou ook silwermotte weg.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit tuisgemaak

Deel Wasmengsel vir komberse

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos