Spring na die inhoud
Teken in
Tuisgemaak

Tuisgemaakte kondensmelk

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • ± 400 ml
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 liter volroommelk
  • 300 g suiker
  • 30 g botter
  • 2 ml koeksoda

Wat kort jy? 4 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Bring die melk en suiker stadig tot kookpunt.
  2. Prut sowat 45 minute, terwyl jy gereeld roer, tot dit verminder en verdik het.
  3. Roer die botter en koeksoda in.
  4. Bottel en verkoel.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit tuisgemaak

Deel Tuisgemaakte kondensmelk

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos