Spring na die inhoud
Teken in
Tuisgemaak

Vloeibare meubelpolitoer

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 16 Oktober 2026
  • ± 5 minute
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Nie om te eet nie! Een van ouma se huisraad-resepte.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 250 ml rou lynolie (voed die hout)
  • 250 ml terpentyn (verwyder vet)
  • 125 ml bruinasyn (maak skoon)
  • 125 ml brandspiritus (gee glans)

Wat kort jy? 4 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Giet alles in 'n bottel en skud goed voor gebruik.
  2. Smeer dun op die meubels, laat sowat 'n kwartier staan en vryf blink met 'n sagte lap.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit tuisgemaak

Deel Vloeibare meubelpolitoer

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos