Spring na die inhoud
Teken in
Tuisgemaak

Tuisgemaakte botter

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • ± 250 g
  • ± 20 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 liter room
  • 2 ml sout
  • Yswater

Wat kort jy? 1 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Klits die room voort tot dit skei in botter en karringmelk.
  2. Giet die karringmelk af en hou dit vir bak.
  3. Was die botter in yswater en druk die oortollige vloeistof uit.
  4. Meng die sout in en vorm.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit tuisgemaak

Deel Tuisgemaakte botter

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos