Tuisgemaakte toebroodjiesmeer
Gedeel op 2 November 2026
- ± 2 liter
- Oornag plus 30 minute
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 6 wortels
- 2 groen soetrissies
- 1 rooi soetrissie
- 3 uie
- 1 Engelse komkommer
- 500 ml wit asyn
- 500 ml mayonnaise
- 15 ml suiker
- Sout en peper
Wat kort jy? 8 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Kap al die groente baie fyn en giet die asyn oor.
- Laat oornag staan en dreineer goed.
- Meng met die mayonnaise, suiker en geurmiddels.
- Bottel en bêre in die yskas.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.