Spring na die inhoud
Teken in
Tuisgemaak

Tuisgemaakte mayonnaise

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 15 Oktober 2026
  • ± 15 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 2 eiergele
  • 2 ml mosterdpoeier
  • 5 ml suiker
  • 2 ml sout
  • Knippie witpeper
  • 10 ml suurlemoensap of asyn
  • 250 ml olyf- of kookolie

Wat kort jy? 6 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Klits die eiergele, mosterd, suiker, sout, peper en suurlemoensap saam.
  2. Hou aan klits en voeg die olie druppel vir druppel by.
  3. Sodra die mengsel begin verdik (na sowat 60 tot 75 ml olie), kan jy die olie in 'n dun straaltjie byvoeg.
  4. Klits totdat al die olie ingewerk is.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit tuisgemaak

Deel Tuisgemaakte mayonnaise

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos