Spring na die inhoud
Teken in
Potjie en kampkos

Boerewors-rolle

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 8 rolle
  • ± 30 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 kg boerewors
  • 8 worsrolletjies
  • 2 uie, in ringe
  • 15 ml olie
  • Tamatiesous of sheba

Wat kort jy? 5 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Braai die wors oor matige kole tot gaar.
  2. Braai intussen die uie in die olie tot sag en goudbruin.
  3. Sny die wors in lengtes, sit dit in die rolletjies en skep uie en sous bo-op.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit potjie en kampkos

Deel Boerewors-rolle

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos