Spring na die inhoud
Teken in
Potjie en kampkos

Krummelpap

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 17 Oktober 2026
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

By die braai met sousboontjies of tamatie-en-uiesmoor.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 250 ml water
  • 5 ml sout
  • 500 ml growwe mieliemeel

Wat kort jy? 1 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Bring die water met die sout tot kookpunt en strooi die mieliemeel in.
  2. Draai laer en kook 15 minute.
  3. Roer met 'n vurk of die agterkant van 'n houtlepel tot jy mooi krummels het.
  4. Prut nog 45 minute halfbedek en roer intussen nog net twee keer.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit potjie en kampkos

Deel Krummelpap

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos