Spring na die inhoud
Teken in
Potjie en kampkos

Skaapnek-potjie

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 8 porsies
  • ± 4 uur
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Moenie roer nie, dis die reël.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 2 kg skaapnek
  • 30 ml olie
  • 2 uie, gekap
  • 500 ml aftreksel
  • 250 ml droë witwyn
  • 6 aartappels
  • 4 wortels
  • 250 g botterskorsie
  • 250 g groenboontjies
  • 200 g sampioene
  • Sout, peper en gemengde kruie

Wat kort jy? 10 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Braai die vleis in die warm potjie bruin en voeg die uie by.
  2. Gooi die aftreksel en wyn by, maak toe en prut 2 uur.
  3. Pak die groente in lae bo-op, hardste onder.
  4. Strooi die geurmiddels oor en prut nog 'n uur sonder om te roer.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit potjie en kampkos

Deel Skaapnek-potjie

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos