Spring na die inhoud
Teken in
Potjie en kampkos

Braaivleismarinade

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • Genoeg vir 2 kg vleis
  • ± 10 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 125 ml olie
  • 125 ml blatjang
  • 60 ml worcestersous
  • 60 ml tamatiesous
  • 30 ml sojasous
  • 30 ml bruinsuiker
  • 2 knoffelhuisies
  • 5 ml mosterdpoeier

Wat kort jy? 8 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Meng alles goed saam.
  2. Marineer die vleis minstens twee uur, of oornag, in die yskas.
  3. Bedruip met die marinade terwyl jy braai.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit potjie en kampkos

Deel Braaivleismarinade

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos