Spring na die inhoud
Teken in
Potjie en kampkos

Sheba (tamatie-uiesous)

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • Genoeg vir 8
  • ± 30 minute
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Die sous vir pap by die braai.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 30 ml olie
  • 2 uie, gekap
  • 1 groen soetrissie, gekap
  • 6 tamaties, gekap
  • 15 ml suiker
  • 5 ml kerriepoeier
  • Sout en peper

Wat kort jy? 6 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Soteer die uie en soetrissie tot sag.
  2. Voeg die tamaties, suiker en kerrie by.
  3. Prut 20 minute tot dik.
  4. Geur en bedien saam met krummel- of stywepap.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit potjie en kampkos

Deel Sheba (tamatie-uiesous)

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos