Braaibroodjies
Gedeel op 1 November 2026
- 8 broodjies
- ± 20 minute
Die storie agter die resep
Sonder braaibroodjies is dit nie 'n braai nie.
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 16 snye witbrood
- Botter
- 250 g cheddarkaas, gerasper
- 2 tamaties, in skywe
- 1 ui, in dun ringe
- 125 ml blatjang
- Sout en peper
Wat kort jy? 6 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Botter die brood aan die buitekante.
- Smeer blatjang aan die binnekant en pak kaas, tamatie en ui op die helfte van die snye.
- Sit die ander snye bo-op.
- Rooster in 'n toebroodjierooster oor sagte kole tot goudbruin en die kaas gesmelt is.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.