Spring na die inhoud
Teken in
Potjie en kampkos

Beesvleispotjie met bier

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 8 porsies
  • ± 3½ uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 2 kg beesbladstuk, in blokke
  • 30 ml olie
  • 2 uie
  • 1 blikkie (340 ml) donker bier
  • 250 ml aftreksel
  • 30 ml worcestersous
  • 6 aartappels
  • 4 wortels
  • 2 pastinaak
  • Sout en peper

Wat kort jy? 9 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Braai die vleis in klein hoeveelhede bruin.
  2. Voeg die uie, bier, aftreksel en sous by.
  3. Maak toe en prut 2 uur.
  4. Pak die groente bo-op en prut nog 'n uur.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit potjie en kampkos

Deel Beesvleispotjie met bier

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos