Spring na die inhoud
Teken in
Potjie en kampkos

Pap-tert

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 8 porsies
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • Krummelpap van 500 ml mieliemeel
  • 30 ml botter
  • 1 ui, gekap
  • 1 blik (410 g) geroomde mielies
  • 250 ml cheddarkaas, gerasper
  • Sheba of tamatie-uiesous

Wat kort jy? 6 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Meng die warm pap met die botter.
  2. Soteer die ui en meng die mielies in.
  3. Pak lae pap, sous, mielies en kaas in 'n gesmeerde bak.
  4. Eindig met kaas en bak 30 minute by 180 °C.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit potjie en kampkos

Deel Pap-tert

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos