Snoek op die kole
Gedeel op 1 November 2026
- 6 porsies
- ± 30 minute
Die storie agter die resep
Die Weskus se braaigereg, met appelkoos-glans.
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 1 snoek, oopgevlek
- 60 g botter
- 60 ml appelkooskonfyt
- 1 suurlemoen
- 2 knoffelhuisies
- Sout en peper
Wat kort jy? 5 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Smelt die botter, konfyt, knoffel en suurlemoensap saam.
- Sit die vis, vel na onder, in 'n toeknyprooster.
- Braai oor matige kole met die vleiskant op, en bedruip gereeld.
- Draai kort aan die einde om. Die vis is gaar as dit maklik vlok.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.