Askoek
Gedeel op 1 November 2026
- 8 koeke
- ± 1½ uur
Die storie agter die resep
Gebak direk op die kole, soos die ou boere en jagters.
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 500 g witbroodmeel
- 5 ml kitsgis
- 5 ml sout
- 5 ml suiker
- ± 300 ml louwarm water
Wat kort jy? 3 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Meng alles tot 'n sagte deeg en knie goed.
- Laat rys tot dubbel die grootte.
- Vorm plat koekies en laat weer kort rys.
- Bak direk op warm, uitgebrande kole, en draai om tot gaar.
- Klop die as af en bedien met botter.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.