Spring na die inhoud
Teken in
Koeke en koekies

Lemoen-sponskoek

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • 1 koek
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 4 eiers
  • 250 ml strooisuiker
  • 125 ml olie
  • 125 ml vars lemoensap
  • 10 ml gerasperde lemoenskil
  • 500 ml koekmeelblom
  • 15 ml bakpoeier
  • Knippie sout

Versiersel

  • 500 ml versiersuiker
  • 30 ml lemoensap

Wat kort jy? 8 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Verhit die oond tot 180 °C en smeer twee koekpanne.
  2. Klits die eiers en suiker tot dik en lig.
  3. Klits die olie, sap en skil in.
  4. Vou die gesifte meel, bakpoeier en sout in.
  5. Bak 25 minute, laat afkoel en versier met die lemoenversiersel.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit koeke en koekies

Deel Lemoen-sponskoek

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos