Spring na die inhoud
Teken in
Koeke en koekies

Karringmelk-sjokoladekoek

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 15 Oktober 2026
  • ± 45 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1½ koppie strooisuiker
  • 125 ml botter
  • 125 ml kakao
  • 250 ml warm water
  • 500 ml meelblom
  • 2 eiers
  • 125 ml karringmelk
  • 10 ml vanieljegeursel
  • 5 ml kremetart
  • 5 ml koeksoda
  • ¼ teelepel sout

Wat kort jy? 9 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Meng die kakao met die warm water. Meng die koeksoda met die karringmelk.
  2. Sif die meel, kremetart en sout saam.
  3. Klop die botter en suiker romerig, klop die eiers goed en voeg hulle by die botter.
  4. Werk die meel om die beurt met die kakao en die karringmelk in. Roer die vanielje in.
  5. Klop goed met 'n houtlepel en bak 25 minute by 180 °C.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit koeke en koekies

Deel Karringmelk-sjokoladekoek

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos