Spring na die inhoud
Teken in
Koeke en koekies

Brosbrood

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • ± 30 stukke
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 250 g botter, sag
  • 125 ml strooisuiker
  • 5 ml vanieljegeursel
  • 500 ml koekmeelblom
  • 125 ml mielieblom
  • Knippie sout
  • Ekstra strooisuiker

Wat kort jy? 5 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Verhit die oond tot 160 °C.
  2. Room die botter en suiker tot lig en romerig en roer die vanielje in.
  3. Sif die meel, mielieblom en sout by en werk tot 'n sagte deeg.
  4. Druk in 'n vierkantige pan, prik met 'n vurk en merk vingers uit.
  5. Bak 35 tot 40 minute tot liggoud, strooi suiker oor en sny terwyl warm.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit koeke en koekies

Deel Brosbrood

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos