Spring na die inhoud
Teken in
Koeke en koekies

Crunchies

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • ± 40 stukke
  • ± 40 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 250 g botter
  • 50 ml gouestroop
  • 10 ml koeksoda
  • 250 ml koekmeelblom
  • 250 ml suiker
  • 500 ml hawermout
  • 250 ml klapper
  • Knippie sout

Wat kort jy? 7 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Verhit die oond tot 160 °C.
  2. Smelt die botter en stroop en roer die koeksoda in.
  3. Meng die droë bestanddele en roer die bottermengsel in.
  4. Druk in 'n rolkoekpan en bak sowat 20 minute tot goudbruin.
  5. Sny in blokkies terwyl dit nog warm is.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit koeke en koekies

Deel Crunchies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos