Spring na die inhoud
Teken in
Pasteie

Spek-en-kaas-sout-tert

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • 6 porsies
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 rol kortkors
  • 250 g spek, gekap
  • 1 ui, gekap
  • 250 ml cheddarkaas, gerasper
  • 4 eiers
  • 250 ml room
  • 125 ml melk
  • Sout en peper

Wat kort jy? 7 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Voer 'n tertbord met die kors uit en bak 10 minute blind by 200 °C.
  2. Braai die spek en ui en strooi oor die kors, saam met die kaas.
  3. Klits die eiers, room, melk en geurmiddels en giet oor.
  4. Bak 35 minute by 180 °C tot gestol.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit pasteie

Deel Spek-en-kaas-sout-tert

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos