Spring na die inhoud
Teken in
Pasteie

Kerrie-maalvleispastei

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 6 porsies
  • ± 1¼ uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 500 g maalvleis
  • 1 ui, gekap
  • 15 ml kerriepoeier
  • 2 aartappels, in klein blokkies
  • 125 ml ertjies
  • 30 ml blatjang
  • Sout en peper
  • 1 rol skilferkors
  • 1 eier

Wat kort jy? 8 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Braai die ui en maalvleis, roer die kerrie in en voeg die aartappels en 'n bietjie water by.
  2. Prut tot die aartappels sag is, roer die ertjies en blatjang in en laat afkoel.
  3. Skep in 'n pasteibak, bedek met kors en verf met eier.
  4. Bak 30 minute by 200 °C.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit pasteie

Deel Kerrie-maalvleispastei

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos