Wildspastei
Gedeel op 1 November 2026
- 8 porsies
- ± 3½ uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 1,5 kg wildsvleis
- 250 g spek
- 2 uie
- 250 ml rooiwyn
- 500 ml aftreksel
- 6 jenewerbessies
- 30 ml koekmeelblom
- Sout en peper
- 2 rolle skilferkors
- 1 eier
Wat kort jy? 9 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Stowe die vleis, spek, uie, wyn, aftreksel en bessies 2½ uur tot baie sag.
- Haal die bene uit en verdik die sous met die meel.
- Laat afkoel, skep in 'n bak, bedek met kors en verf met eier.
- Bak 35 minute by 200 °C.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.