Kaapse vleispastei
Gedeel op 1 November 2026
- 6 porsies
- ± 2½ uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 1 kg beesvleis, in blokkies
- 250 g varkvleis, in blokkies
- 1 ui, gekap
- 4 naeltjies
- 4 wonderpeperkorrels
- 2 lourierblare
- 125 ml rooiwyn
- 30 ml asyn
- Sout en peper
- 30 ml koekmeelblom
- 2 hardgekookte eiers
- 1 rol skilferkors
- 1 eier om te verf
Wat kort jy? 12 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Prut die vleis, ui, speserye, wyn en asyn met 'n bietjie water tot sag.
- Verdik die sous met die meel en laat afkoel.
- Skep in 'n pasteibak en druk die eierskywe in.
- Bedek met die kors, verf met eier en bak 30 minute by 200 °C.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.