Lewer en uie
Gedeel op 1 November 2026
- 4 porsies
- ± 30 minute
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 500 g beeslewer, in repe
- 60 ml koekmeelblom
- 30 ml olie
- 30 ml botter
- 3 uie, in ringe
- Sout en peper
- 125 ml room
Wat kort jy? 6 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Rol die lewer in gegeurde meel.
- Braai die uie in die olie en botter tot goudbruin en skep uit.
- Braai die lewer vinnig, net tot pienk binne.
- Sit die uie terug, giet die room by en verhit deur.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.