Spring na die inhoud
Teken in
Vleis en bredies

Wildsbredie

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 8 porsies
  • ± 3 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1,5 kg wildsvleis, in blokkies
  • 125 g spek, gekap
  • 2 uie, gekap
  • 2 wortels
  • 250 ml rooiwyn
  • 500 ml aftreksel
  • 4 jenewerbessies
  • 2 lourierblare
  • 30 ml appelkooskonfyt
  • Sout en peper

Wat kort jy? 9 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Braai die spek en skep uit.
  2. Braai die vleis in die spekvet rondom bruin.
  3. Voeg die uie en wortels by en soteer.
  4. Voeg die wyn, aftreksel, speserye en konfyt by, maak toe en prut 2½ uur.
  5. Roer die spek terug en geur.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit vleis en bredies

Deel Wildsbredie

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos