Spring na die inhoud
Teken in
Vleis en bredies

Lewer en uie

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 4 porsies
  • ± 30 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 500 g beeslewer, in repe
  • 60 ml koekmeelblom
  • 30 ml olie
  • 30 ml botter
  • 3 uie, in ringe
  • Sout en peper
  • 125 ml room

Wat kort jy? 6 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Rol die lewer in gegeurde meel.
  2. Braai die uie in die olie en botter tot goudbruin en skep uit.
  3. Braai die lewer vinnig, net tot pienk binne.
  4. Sit die uie terug, giet die room by en verhit deur.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit vleis en bredies

Deel Lewer en uie

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos