Hoender en aartappels in die oond
Gedeel op 1 November 2026
- 6 porsies
- ± 1½ uur
Die storie agter die resep
Sondagmiddag se maklike hoender.
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 1 heel hoender, in porsies
- 6 aartappels, in kwarte
- 2 uie, in kwarte
- 60 ml olie
- 15 ml hoenderspeserye
- 5 ml paprika
- Sout en peper
- 250 ml hoenderaftreksel
Wat kort jy? 7 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Verhit die oond tot 200 °C.
- Pak die hoender, aartappels en uie in 'n oondpan.
- Meng die olie en speserye en smeer oral oor.
- Giet die aftreksel by en rooster 'n uur tot goudbruin en gaar. Bedruip so nou en dan.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.