Lemoenmarmelade
Gedeel op 31 Oktober 2026
- ± 2 liter
- 2 dae
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 1 kg lemoene
- 1 suurlemoen
- 2 liter water
- 2 kg suiker
Wat kort jy? 3 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Sny die vrugte baie dun, hou die pitte apart in 'n doekie.
- Week oornag in die water.
- Kook met die pitsakkie tot die skil sag is, sowat 'n uur.
- Voeg die suiker by en kook vinnig tot dit stol.
- Haal die sakkie uit en bottel warm.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.