Spring na die inhoud
Teken in
Konfyt, blatjang en piekels

Kweperjellie

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • ± 1 liter
  • 2 dae
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Die pragtige rooi jellie by wildsvleis en kaas.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 2 kg kwepers
  • Water
  • Suiker (sien metode)
  • Sap van 1 suurlemoen

Wat kort jy? 3 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Was die kwepers, sny in stukke en bedek met water.
  2. Kook tot baie sag en laat oornag deur 'n kaasdoek drup. Moenie druk nie.
  3. Meet die sap en voeg 1 koppie suiker per koppie sap by.
  4. Kook vinnig met die suurlemoensap tot dit stol op 'n koue piering.
  5. Bottel warm.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit konfyt, blatjang en piekels

Deel Kweperjellie

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos