Slaphakskeentjies
Gedeel op 31 Oktober 2026
- ± 1 liter
- ± 1 uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 1 kg pickle-uitjies, geskil
- 250 ml asyn
- 125 ml suiker
- 2 eiers
- 15 ml mosterdpoeier
- 15 ml mielieblom
- Sout
Wat kort jy? 6 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Kook die uitjies in soutwater tot net sag en dreineer.
- Klits die eiers, suiker, mosterd en mielieblom en roer die warm asyn in.
- Kook oor lae hitte tot dik.
- Giet oor die uitjies en verkoel.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.