Spring na die inhoud
Teken in
Konfyt, blatjang en piekels

Lemoenmarmelade

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • ± 2 liter
  • 2 dae
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 kg lemoene
  • 1 suurlemoen
  • 2 liter water
  • 2 kg suiker

Wat kort jy? 3 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Sny die vrugte baie dun, hou die pitte apart in 'n doekie.
  2. Week oornag in die water.
  3. Kook met die pitsakkie tot die skil sag is, sowat 'n uur.
  4. Voeg die suiker by en kook vinnig tot dit stol.
  5. Haal die sakkie uit en bottel warm.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit konfyt, blatjang en piekels

Deel Lemoenmarmelade

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos