Geelperskekonfyt
Gedeel op 31 Oktober 2026
- ± 2 liter
- ± 1½ uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 2 kg geelperskes, geskil en gekerf
- 1,5 kg suiker
- 250 ml water
- Sap van 1 suurlemoen
Wat kort jy? 3 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Kook die perskes en water tot sag.
- Voeg die suiker en sap by en roer tot opgelos.
- Kook vinnig tot die konfyt stol op 'n koue piering.
- Bottel warm.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.