Spring na die inhoud
Teken in
Koeke en koekies

Jan Smuts-koekies

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • ± 18 koekies
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Die tweelingbroer van die Hertzogkoekie, met 'n koekiebeslag bo-op die konfyt.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

Kors

  • 250 ml koekmeelblom
  • 5 ml bakpoeier
  • 30 ml suiker
  • 60 g botter
  • 1 eiergeel
  • 15 ml koue water

Vulsel

  • Appelkooskonfyt
  • 60 g botter
  • 125 ml suiker
  • 1 eier
  • 125 ml koekmeelblom
  • 5 ml bakpoeier
  • 30 ml melk

Wat kort jy? 8 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Vir die kors: vryf die botter in die droë bestanddele, meng die eiergeel en water in en rol dun uit.
  2. Voer kolwyntjiepanne uit en sit 'n teelepel konfyt in elkeen.
  3. Room die botter en suiker, klits die eier in, en meng die meel, bakpoeier en melk by.
  4. Skep 'n lepel beslag bo-op die konfyt.
  5. Bak 20 minute by 180 °C tot goudbruin.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit koeke en koekies

Deel Jan Smuts-koekies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos