Spring na die inhoud
Teken in
Vleis en bredies

Groenboontjiebredie

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 6 porsies
  • ± 2½ uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1,5 kg skaapnek of -skenkel
  • 30 ml olie
  • 2 uie, gekap
  • 1 kg groenboontjies, gekerf
  • 4 aartappels, in blokkies
  • 10 ml sout
  • 5 ml peper
  • 2 ml neutmuskaat
  • 250 ml water

Wat kort jy? 6 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Braai die vleis in die olie rondom bruin.
  2. Voeg die uie by en soteer tot sag.
  3. Gooi die water by, maak toe en stowe 'n uur.
  4. Voeg die boontjies en aartappels by en stowe tot sag.
  5. Geur met sout, peper en neutmuskaat en druk 'n deel van die groente fyn sodat die sous dik word.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit vleis en bredies

Deel Groenboontjiebredie

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos